Hiroshima
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Japanese stad, Hiroshima (広島市, Hiroshima-shi), is die hoofstad van die Hiroshima-prefekdom en die grootste stad in die Chūgoku streek van Westelike Honshū, die grootste van Japan se eilande. Die stad se geografies geleë by 34°23′07″N, 132°27′19″O (die stadshuis). Hiroshima is bekend vir die feit dat dit die eerste stad in die geskiedenis is wat die teiken van kernwapenoorlog was in die Tweede Wêreldoorlog.
Hiroshima het munisipale status op 1 April, 1889 bereik en het op 1 April, 1980 'n bevolking van 500,000 amptelik oorskry. Die stad se huidige burgermeerster is Tadatoshi Akiba, wie op 23 Februarie, 1999 as burgermeester ingetreë het.