Arlington, Vrystaat
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Arlington is ‘n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat naby Lindley geleë is. Dié dorpie is eers Lindleyweg genoem en is hoofsaaklik ‘n spoorverbinding tussen Kroonstad en die KwaZulu-Natalse spoorlyne.