Aroemeens
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Aroemeens of Macedo-Roemeens is 'n taal op die Balkanskiereiland wat behoort tot Balkanromaans. Die sprekers is die Aroemene (ook bekend as Macedo-Roemene, Tsintsare of Koutzowalachers), oorspronklik in Griekeland (veral in die Pindusgebergte), Albanië, Macedonië en Bulgarye (sien: Wallachers) en na relatief onlangse migrasies ook in Roemenië. Slegs in Macedonië geniet dit die status van amptelike minderheidstaal. Aroemeens is nou verwant aan die grootste Balkanromaanse taal, Roemeens, en dit word dan ook nie altyd as aparte taal beskou nie.
Aroemeens word buite Griekeland met die Latynse alfabet geskryf: die naam van die taal lui daar armăneashce. Die ă is die enigste letter wat van 'n diakritiese teken gebruik. Vir die weergee van ander klanke word dan dikwels in Roemeens digrawe (bubbelle letter) gebruik: Aroemeens sh versus Roemeens s¸. In Griekeland is daar geen gestandaardiseerde spelling nie, maar word die Griekse alfabet wel gebruik.
Daar bestaan ook 'n Wikipedia in Aroemeens.
Indo-Europese tale > Kentum-tale > Italiese en Romaanse tale > Italiese tale |
|
---|---|
Italiese groep: | Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn |
Indo-Europese tale > Kentum-tale > Italiese en Romaanse tale > Romaanse tale |
|
Iberoromaans: | Asturies | Galicies | Katalaans | Portugees | Spaans |
Galloromaans: | Langues d'oil: Frans | Gallo | | Guernésiais | Jèrriais | Lorreins | Pikardies | Champenois | Wallonies | Anglonormannies Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals | Frankoprovensaals |
Retoromaans: | Romansch | Ladinies | Friulaans |
Italoromaans: | Dalmaties | Italiaans | Korsikaans | Napolitaans |
Sardies: | Sardies |
Balkanromaans: | Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens |
Romaanse Kunstale: | Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova |