Deliktereg
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Delik kan omskryf word as 'n onregmatige skuldige handeling van 'n persoon wat 'n ander skade veroorsaak.
Deliktereg (die Engelse term tort en is afkomstig van 'n Franse woord wat "wrong" beteken) vorm deel van die privaatreg en moet onderskei word van die strafreg. Deliktereg word soms gesien as die privaatregtelike element van strafreg.