FC Carl Zeiss Jena
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Volledige naam | Fußball-Club Carl Zeiss Jena e.V. |
Bynaam | FCC |
Opgerig | 1903 |
Stadion | Ernst-Abbe Sportfeld, Jena |
Kapasiteit | 12 000 |
Kompetisie | Bundesliga 2 |
Carl Zeiss Jena is ‘n sokkerspan uit Jena in Duitsland.
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
Werknemers van die optiese fabriek Carl Zeiss het in 1903 die klub gestig as Fußball-Club der Firma Carl Zeiss. In 1911 is die naam verander in Fußball-Club Carl Zeiss Jena e.V. en in 1917 in 1. Sportverein Jena e.V.
Aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog is alle Duitse sportverenigings ontbind deur die Geallieerdes, maar in 1946 is die klub heropgerig as SG Ernst Abbe Jena. Hierna het die klub, soos sovele Oos-Duitse sokkerklubs, vele naamsveranderings ondergaan totdat die huidige naam in 1966 aangeneem is. Hierna het die klub groot sukses op die sokkerveld behaal.
Na die Duitse eenwording het Jena in die 2. Bundesliga begin en gesamentlik 2de geëindig met 1. FC Saarbrücken, maar in die eindronde van die uitspeelwedstryde om promosie was hulle onsuksesvol.
[wysig] Naamsveranderinge
- 1903 - Fußball-Club der Firma Carl Zeiss
- 1911 - Fußball-Club Carl Zeiss Jena e.V
- 1917 - 1. Sportverein Jena e.V.
- 1946 - SG Ernst Abbe Jena
- 1948 - SG Stadion Jena
- 1949 - SG Schott Jena
- 1950 - BSG Chemie Jena
- 1951 - BSG Motor Jena
- 1951 - SC Motor Jena
- 1966 - FC Carl Zeiss Jena
[wysig] Erelys
- Oos-Duitse kampioen:
- FDGB-Pokal:
- Europese beker II
- Finalis: 1981
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
2. Bundesliga seisoen 2006/07 | |
FC Augsburg - TSV 1860 München - Eintracht Braunschweig - FC Carl Zeiss Jena - FC Erzgebirge Aue - MSV Duisburg - SC Rooiwit Essen - SC Freiburg - SpVgg Greuther Fürth - FC Hansa Rostock - 1 FC Kaiserslautern - Karlsruher SC - TuS Koblenz - 1. FC Keulen - Kickers Offenbach - SC Paderborn 07 - SpVgg Unterhaching - SV Wacker Burghausen |