Bespreking:Middeleeue
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Geskuif van artikel:
- Na die middeleeue, in die renaissance, kom monargië tot stand en word van die klassieke kulture weer ontdek, en word die middeleeue gesien as 'n tussenfase na die val van die weste van die Romeinse ryk (5e eeu).
Regverdiging: die middeleeue is die tyd na die val van die Romeinse ryk tot voor die renaissance. Die aanbieding dat dit juis begin toe die westelike deel geval het, voel ek is misleidend omdat dit die indruk kan skep dat die middeleeue juis in 476 begin het. --Alias 17:25, 18 06 2004 (UTC)
Daar is ook regverdiging om te sê dat die einde van die middeleeue gekom het met die val van die (oos-) Romeinse ryk... Na 1453 het baie weteskaplikes uit Constantinopel in die weste hulle toevlug gesoek en daarmee die Renaissance 'n hupstoot gegee. Daar is baie bias teen die Bysantyne in wes-Europa Ek glo dis nie NPOV om die sleg traditie te volg nie. Die Romeinse ryk het nie in die 5e eeu geval nie. Jcwf
Ek het terugverander na Wes-Romeinse ryk. Ek het die kat aan die stert beet gehad. Jammer! --Alias 16:44, 21 06 2004 (UTC)