Bespreking:Potsdam
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die inleiding is vir my bietjie verwarrend:
- Potsdam is die administratiewe sentrum en grootste stad van die Duitse deelstaat Brandenburg. Potsdam is 'n suidwestelike voorstad van die Duitse hoofstad Berlyn en maak deel uit van die Europese metropolitaanse gebied Berlyn-Brandenburg.
Hier is dus drie dinge:
- stad in Brandenburg
- voorstad van Berlyn
- deel van Berlyn-Brandenburg.
Miskien is ek dom, maar ek verstaan nie mooi hoe hierdie alles by mekaar uitkom nie. Is dit gelyktydig al drie hierdie dinge, of is dieselfde naam in gebruik vir die stad en die voorstad? Moet ons dalk probeer om dit 'n bietjie duideliker te stel vir oningeligtes soos ek? --Alias 12:34, 28 Januarie 2007 (UTC)
Nog vrae:
- Is die kroonprins se naam werklik "Willen"?
- Wat is die "slot" onder "Romeinse Baddens" en "moderne tydperk"?
--Alias 13:20, 28 Januarie 2007 (UTC)
- Ek het die artikel nou 'n bietjie gewysig. Potsdam is inderdaad die hoofstad van 'n deelstaat (Brandenburg) en 'n voorstad van Berlyn (alhoewel die term "voorstad", net soos "stad" en "dorp", 'n ander betekenis in Duits het). Potsdam lĂȘ digby die stadsgrens van Berlyn en wod dus in Duits "Vorstadt" genoem. --Voyageur 13:56, 28 Januarie 2007 (UTC)