Professionele Raad vir Sielkunde
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Professionele Raad vir Sielkunde, 'n amptelike liggaam van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA), beheer die opleiding, registrasie en beoefening van die professionele Sielkunde in Suid-Afrika. Beroepskategorieƫ wat gereguleer word, sluit in:
- Sielkundiges
- Intern sielkundiges
- Studente sielkundiges
- Geregistreerde beraders
- Psigometriste
- Psigotegnici
[wysig] Raadslede
Tot 2008 bestaan die huidige raad uit die volgende lede:
- Prof. E M Q Mokhuane - Voorsitter
- Mnr. W O Shisana - Onder-voorsitter
- Prof. A Bhana
- Me. C D Dean
- Dr. S M Kriegler
- Prof. G C Lindegger
- Prof. H G Pretorius
- Prof. P T Sibaya
- Me. A S B Smale
- Dr. T Sodi
- Me. N Tredoux
- Dr. R H Wortley
- Mnr. M L Yodaiken
[wysig] Sien ook
- Sielkunde Vereniging van Suid-Afrika