Bespreking:Rennes-le-Château
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kan iemand met wat Frans verstaan dalk kommentaar gee op die verandering van die eksterne skakel? Dit lyk vir my bietjie suspisieus. --Alias 12:28, 13 Desember 2005 (UTC)
Blykbaar 'n poging om 'n kommersiële skakel in plaas van die amptelike webwerf by te voeg. --Voyageur 12:46, 13 Desember 2005 (UTC)