TSG Hoffenheim
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
![]() |
|
Volledige naam | Turn- und Sportgemeinschaft 1899 Hoffenheim e.V. |
Bynaam | |
Opgerig | 1 Julie 1899 |
Stadion | Dietmar Hopp-stadion, Sinsheim |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Regionalliga Suid |

TSG Hoffenheim is ‘n Duitse sportvereniging uit die buurt Hoffenheim in Sinsheim, Baden-Württemberg. Naas sokker is daar ook ‘n gimnastiek- en atletiekafdeling.
[wysig] Geschiedenis
Die vereniging is in 1899 gestig as Turnverein Hoffenheim. Na die samesmelting van die gimnastiek- en sokkerverenigings in 1945 ontstaan TSG Hoffenheim.
Die opmars van die klub het in 1990 begin, terwyl die klub nog in die A-Klasse (‘n lae amateurdivisie) meegeding het toe Dietmar Hopp, een van die grondleggers van die sagtewarereus SAP, by die klub betrokke geraak het. Hopp was in sy jeugjare by die klub betrokke en het as hoofborg op die toneel verskyn.
Na ‘n reeks promosies in die Bezirks-, Landes- en Verbandsliga word die klub in die 2000/01-seisoen as debutant kampioen in die Oberliga Baden-Württemberg. Sedertdien speel die klub in die Regionalliga Suid en is tans in ‘n baie sterk posisie om na die Bundesliga 2 gepromoveer te word (status 25 Maart 2007).
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
[wysig] Eksterne skakels
Regionalliga Suid 2006/07-seisoen | |
VfR Aalen | SV Darmstadt 98 | SV Elversberg | KSV Hessen Kassel |