VfL Borussia Mönchengladbach
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
VfL Borussia Mönchengladbach | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Borussia Verein für Leibesübungen 1900 e.V. Mönchengladbach |
||||||||||||||||||||||||||||||||
Bynaam/me | Die Fohlen | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 1900 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Stadion | Stadion im Borussia Park, Mönchengladbach |
||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 54 019 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Bundesliga | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
VfL Borussia Mönchengladbach is ‘n Duitse sokkerklub, gestig in 1900, uit die stad Mönchengladbach. Die klub speel sy tuiswedstryde sedert 2004 in die Stadion im Borussia Park. Voorheen was die klub se tuisveld die legendariese Bökelberg.
Nadat die klub in 1965 die Bundesliga haal, volg die suksesvolste tydperk in die klubgeskiedenis. Die klub wen die Bundesliga vyf keer in ag seisoene, wen die Duitse beker en ook twee keer die UEFA-beker. Verder haal Borussia in 1977 die eindstryd van die Europese beker I, maar verloor teen Liverpool F.C. Daarna gaan die klub die kreeftegang en kon sedertdien nog slegs een keer die Duitse beker in 1995 wen. Die klub is selfs in 1999 na die Bundesliga 2 gerelegeer, maar is sedert 2001 weer terug in die Bundesliga.
[wysig] Erelys
- 1969/70, 1970/71, 1974/75, 1975/76, 1976/77
DFB-Pokal
- 1960, 1973, 1995
UEFA-beker
- 1975, 1979
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
Bundesliga seisoen 2006/07 | |
Alemannia Aken - DSC Arminia Bielefeld - Bayer Leverkusen - FC Beiere München - VfL Bochum - BV Borussia Dortmund - VfL Borussia Mönchengladbach - Eintracht Frankfurt - FC Energie Cottbus - Hannover 96 - Hertha BSC Berlyn - Hamburger SV - FSV Mainz 05 - 1 FC Neurenberg - FC Schalke 04 - VfB Stuttgart - SV Werder Bremen - VfL Wolfsburg |