vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
VfR Aalen
 |
Volledige naam |
Verein für Rasenspiele
1921 Aalen e.V. |
Bynaam |
|
Opgerig |
8 Maart 1921 |
Stadion |
Waldstadion,
Aalen |
Kapasiteit |
11 183 |
Kompetisie |
Regionalliga Suid |
VfR Aalen is ‘n Duitse sportklub uit Aalen in die deelstaat Baden-Württemberg wat verskeie sportsoorte aanbied. Sy sokkerafdeling ding tans mee in die Regionalliga-Suid, die derde klas in die Duitse sokkerstruktuur.
Die klub is in 1921 gestig as Verein für Rasenspiele Aalen en het tussen 1939 en 1945 die Gauliga Württemberg gehaal, destyds die hoogste vlak. Die span se tuisveld is sedert 1949 die VfR-Stadion im Rohrwang, wat op 1 September 1988 herdoop is na die Waldstadion Aalen. Die stadion is in die 2002/2003-seisoen gerestoreer (om aan die lisensiestandaarde van die 2. Bundesliga te voldoen in geval van ‘n moontlike promosie) en het reeds wedstryde aangebied vir die Europese Kampioenskap vir vrouesokker.
[wysig] Onlangse ligaposisionering
- 1963-64 (III) Amateurliga Württemberg 14de
- 1964-72 (IV)
- 1972-73 (III) Amateurliga Noord-Württemberg 2de
- 1973-74 (III) Amateurliga Noord-Württemberg 1ste
- 1974-75 (III) Amateurliga Noord-Württemberg 1ste
- 1975-76 (III) Amateurliga Noord-Württemberg 3de
- 1976-77 (III) Amateurliga Noord-Württemberg 14de
- 1977-78 (V)
- 1978-89 (V)
- 1979-80 (IV) Verbandsliga Württemberg 1ste
- 1980-81 (III) Am.Oberliga Baden-Württemberg 16de
- 1981-82 (IV) Verbandsliga Württemberg 6de
- 1982-83 (IV) Verbandsliga Württemberg 1ste
- 1983-84 (III) Am.Oberliga Baden-Württemberg 6de
- 1984-85 (III) Am.Oberliga Baden-Württemberg 6de
- 1985-86 (III) Am.Oberliga Baden-Württemberg 6de
|
- 1986-87 (III) Am.Oberliga Baden-Württemberg 16de
- 1988-89 (III) Am.Oberliga Baden-Württemberg 10de
- 1989-90 (III) Am.Oberliga Baden-Württemberg 17de
- 1990-91 (IV) Verbandsliga Württemberg 7de
- 1991-92 (IV) Verbandsliga Württemberg 8ste
- 1992-93 (IV) Verbandsliga Württemberg 2de
- 1993-94 (III) Am. Oberliga Baden-Württemberg 11de
- 1994-95 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 10de
- 1995-96 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 4de
- 1996-97 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 7de
- 1997-98 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 6de
- 1998-99 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 1ste
- 1999-00 (III) Regionalliga Suid 10de
- 2000-01 (III) Regionalliga Suid 7de
- 2001-02 (III) Regionalliga Suid 4de
- 2002-03 (III) Regionalliga Suid 10de
- 2003-04 (III) Regionalliga Suid 6de
- 2004-05 (III) Regionalliga Suid 12de
- 2005-06 (III) Regionalliga Suid 6de
- 2006-07 (III) Regionalliga Suid
|
[wysig] Eksterne skakels