Gebruiker:Renier
Van Wikipedia
Ek spandeer die meeste van my tyd op die Afrikaanse Wikipedia. Ek gebruik soms die Nederlandse Wikipedia om inligting te verkry vir my Artikels. Veral as ek vertaal vanaf die Engelse Wiki en dit vir my te veel van 'n Amerikaanse inslag het.
Baie Dankie aan al die Nederlanders van wie ek al materiaal gesteel het :-} (en nog gaan steel).