Tuisblad
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Welkom by die Afrikaanse WikipediaWelkom by Wikipedia - die gemeenskapsprojek wat 'n volledige veeltalige ensiklopedie skep. Daar is al miljoene artikels in vele tale asook ander projekte buiten die ensiklopedie. Die weergawe in Afrikaans is opgestel in 2001 en bevat nou 6 728 artikels. Wat Wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie. |
Artikel van die weekHelsinki is die hoofstad van Finland en die Finse gewes Uusimaa met 563 689 inwoners (2006). Helsinki is die grootste stad van Finland en sy politieke, ekonomiese, kulturele, opvoedkundige en geestelike sentrum. Meer as 'n kwart van die Finse bevolking woon in die metropolitaanse gebied van Helsinki met 1,233 miljoen inwoners. Helsinki is 'n tweetalige stad, en 6,2 persent van sy inwoners praat Sweeds. Naas 'n Finstalige meerderheid van sowat 88 persent huisves die stad ook die grootste aantal buitelanders in Finland. Lees verder by Helsinki. Nog voorbladartikels... Hierdie dag in die geskiedenis26 Maart: Onafhanklikheidsdag in Bangladesh (1971),
|
||||||||||||||||
KategorieëGeesteswetenskappe · Geografie · Geskiedenis · Kuns · Taal · Mense · Politiek · Religie · Sport · Tegnologie · Vervoer · Wetenskap Sien ook |
|||||||||||||||||
Het u geweet ...... dat die Lae Lande deur 'n kaart wat soos 'n leeu lyk voorgestel kan word? Die Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van wat die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitbeeld.... dat Arabies saam met Hebreeus 'n amptelike taal van Israel is? Daar is sowat een miljoen Arabiessprekende burgers van Israel. Aktueel
|
|||||||||||||||||
Ander taleMet meer as 100 000 artikels Met meer as 10 000 artikels Tale verwant aan Afrikaans Ander Suider-Afrikatale Ander tale Susterprojekte
|