1909
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
Die "Mission Station and Communal Reserve Act" Wet nr. 29 word in die staatskoerant afgekondig. Die dorpsbestuur moet volgens die wet in die hande van 'n gekose bestuursraad oorgaan.
[wysig] Geboortes
- 13 Februarie - Herman Ridderbos, Nederlandse dominee en teoloog († 2007)
- 28 Maart - Nelson Algren, Amerikaanse skrywer († 1981)
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1906 | 1907 | 1908 | 1909 | 1910 | 1911 | 1912 |