Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Wikipediabespreking:Administrateur - Wikipedia

Wikipediabespreking:Administrateur

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Inhoud

[wysig] Gebruiker:Jcb

Ik zou graag administrateur willen worden om de volgende redenen: -Vandalisme bestrijden -Ik heb hier een onderhoudsrobot lopen, RobotJcb, met veel edits. Als die de fout in gaat, wil ik graag snel (met de terugdraaiknop) de schade kunnen herstellen. Ik hoor het wel van jullie. Groetjes, Jcb 17:52, 19 Oktober 2005 (UTC)

Ek vind het wel goed. Veel succes in ieder geval. Geograaf 13:25, 21 Oktober 2005 (UTC)
Dit is vir my 'n vroeë aansoek vir iemand wat eintlik maar nog net 3 weke aktief is. Dit is baie duidelik dat jy vir ons 'n groot aanwins is en ek glo ek sal hierdie aansoek binnekort kan ondersteun. Kan ek dalk intussen vra dat jy opsommings verskaf vir jou wysigings onder jou eie gebruikersnaam? Dit bou vertroue sodat ons nie telkens self hoef te kyk wat gebeur nie. (Gebruiker:RobotJcb se opsommings was tot dusver baie nuttig om onmiddelik te kan sien wat gebeur.) Weereens dankie vir jou groot bydrae hier! --Alias 07:36, 28 Oktober 2005 (UTC)
Is dit wat jy bedoel? Jcb 15:27, 28 Oktober 2005 (UTC)
Opsomming betekent in dit geval samenvatting, Alias bedoelt dus of je misschien bij een wijziging het samenvattings-/opsommingsveld wilt invullen. Danielm 16:01, 28 Oktober 2005 (UTC)
Ah, bedank! Ek sal het doen. Groetjes, Jcb 17:06, 28 Oktober 2005 (UTC)


[wysig] Servien

Ek stel my kandidaat vir adminskap., dit lyk vir my daar is baie "agterstallige onderhoud" aan hierdie wikipedia, ek sou graag help. Ek is al klaar moderator op die Hollandse wikipedia, en het self 'n ander wiki voorstel, dit is aanvaar en ons wag nou totdat dit aangemaak word. Servien | Bespreking 10:43, 7 Januarie 2006 (UTC)

Ek dink dit is belangrik dat ons bespreek wat agterstallig is sodat dit reggemaak kan word. Oop en publieke kommunikasie oor probleme bou die gemeenskap en is tog 'n nodige eienskap vir 'n administrateur. Die ervaring van NL.wp sal sekerlik help, en ek dink dit is ook belangrik om die verskille tussen hierdie twee drasties verskillene gemeenskappe goed te verstaan. Die feit dat ons kleiner is, gaan tog 'n verskil maak in hoe 'n administrateur sake hanteer. My vertroue is nog nie heeltemaal hier nie, maar ek dink deurlopende bydraes tot die gemeenskap sal my maklik oortuig. --Alias 08:07, 13 Januarie 2006 (UTC)
Ek steun ook nie die selfnominasie nie. --RM 04:28, 20 Februarie 2006 (UTC)

[wysig] Laurens

Laurens is betrokke by die bestryding van vandalisme en is baie aktief vir geruime ruk. --Alias 12:38, 6 Februarie 2006 (UTC)

Dankie Alias - ek sien die nominasie nou eers. Dit sal help as ek vandalistiese bladsye kan uitvee wanneer die res van die gemeenskap slaap of Rugby kyk... Laurens
Ondersteun die nominasie heelhartig. Maak 'n besondere bydrae tot die ontwikkeling van af.wikipedia --RM 04:27, 20 Februarie 2006 (UTC)
Nou administrateur. --Alias 20:48, 23 Februarie 2006 (UTC)

[wysig] Minimum vereistes vir Administrateurskap

Sal iemand so gaaf wees om die minimum vereistes, indien enige, of soos uiteengesit deur die huidige administrateurs, hier, of elders te plaas? Baie dankie. Mr. Anonymous 09:10, 13 Januarie 2006 (UTC)

Al wat definitief staan is dat mens 'n gebruikernaam moet hê :-) Daar is nog nie iets amptelik nie. Lees gerus bietjie by die Engels - daar êrens het klomp mense elkeen 'n eiertjie gelê oor hoe lank hulle voel iemand hier moet wees, en hoeveel wysigings agter hulle naam moet wees, ens. Sien ook hierdie. Vir my persoonlik gaan dit oor vertroue - as ek reeds gesien het dat 'n persoon verstaan hoe alles hier werk, geen slegte oordeelfoute begaan het nie, matig was in optrede teen andere, en of so 'n persoon enigsins betrokke is by die administratiewe sake (vandalisme, projekbladsye, gemeenskap, ens.) Administrateurskap is nie veronderstel om 'n groot storie te wees nie, maar ek voel ook dat mens darem moet weet hoekom iemand as administrateur aangestel word. (bv. dit sal hulle help in die vandalismebestryding wat hy/sy reds doen). Elkeen sal seker sy eie opinie hê. Miskien moet ons riglyne begin vasstel. Ek het beleid voorgestel vir Wikipedia:Aansoek om burokraatregte en ons kan miskien hierdie daarop baseer (maar nie naastenby so streng nie). Ek glo nie ek kan iemand vertrou wat nog net 'n kort rukkie hier is nie. 'n Persoon moet darem ook wys het hulle weet om te redigeer en om inligting in die hande te kry (mens moet darem weet wat NPOV, 3RR en so aan is). As ek dinge nou mooi gesê het, het ek waarskynlik gladnie jou vraag geantwoord nie. Uiteindelik stem mense maar en mens kyk wat gebeur :-) --Alias 15:34, 13 Januarie 2006 (UTC)

Dankie, ek sien uit om na die ander se menings te hoor. Mr. Anonymous 15:39, 13 Januarie 2006 (UTC)

Ek self is ook ten gunste van 'n meritokrasie. Dat iemand meer vertroue wen deur te bewys dat hy bereid is om skouer aan die wiel te sit ten opsigte van die bou van die betrokke wikipedia gemeenskap hier en dat hy nie sy groter regte sal misbruik om sy eie sienings op ander hier af te dwing nie. --RM 13:29, 6 Februarie 2006 (UTC)

[wysig] .

Kom ons hou nou op om nonsens te praat. Ek wil ook 'n administrateur wees. Dankie. --Adriaan 1 21:01, 1 September 2006 (UTC)

[wysig] Voyageur

Ek stel voor dat Voyageur 'n administrateur kan wees , want hy is aktief besig en doen regtig baie moeite. 41.242.35.132 09:14, 10 Februarie 2007 (UTC)

[wysig] Administrateurs

Daar is Administrateurs wat lanklaas op was en wat iets vir die afrikaanse wikipedia gedoen het. Kan ons nie eerder ander administrateurs kry nie of hulle afdank. Ons kan altyd hulle weer ‘n administrateur maak.

Jcwf het 25 November 2005 iets gewysig. kyk hier

TeunSpaans was 16 Januarie 2006 laas op kyk hier

Dewet het 6 Junie 2006 laas iets gedoen waarvan net 3 wysigings in 2006 was kyk hier

41.242.35.132 12:59, 10 Februarie 2007 (UTC)

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu