Bespreking:Amsterdam (Nederland)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Waarvoor die beskerming? --Alias 17:27, 13 Junie 2006 (UTC)
- Vanwege dit en dit en dit. Drie keer deselfde spam. Jcb 20:03, 13 Junie 2006 (UTC)
- Sjoe, geen meer anonieme wysigings nie? Nooit nie? Ek vermoet ons moet dalk iets nader aan die Engelse beleid volg:
- Semi-protection should only be considered if it is the only option left available to solve the problem of vandalism of the page. In other words, just like full protection, it is a last resort. Remember to lift the semi-protection after a brief period if appropriate.
- Dit was maar net drie keer oor die verloop van drie maande. Maar goed, dit is my opinie... --Alias 21:36, 16 Junie 2006 (UTC)
- Hy doe dit ook in andere Wikipedias. Ek het 'n versoek geplaats op Meta vir die spamblacklist. Als het daarop staat, dan kan die semi-beskerming hier eraf. Jcb 23:54, 16 Junie 2006 (UTC)
- Sjoe, geen meer anonieme wysigings nie? Nooit nie? Ek vermoet ons moet dalk iets nader aan die Engelse beleid volg: