Anseriformes
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die orde Anseriformes bevat ongeveer 150 voëlspesies in drie families: die Anhimidae (die screamers), Anseranatidae (die Ekstergans Engels: Magpie-goose), en die Anatidae, wat meer as 140 spesies waterhoenders, insluit waaronder die eende, ganse en swane.
Al die spesies in die orde is hoogsaangepas tot 'n waterbestaan by die wateroppervlak. Almal is webvoetig vir doeltreffende swem (al het sommige intussen meestal grondbewoners geword).