Bespreking:Atmosfeer
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie stem seker ooreen met die Engelse artikel by http://en.wikipedia.org/wiki/Earth%27s_atmosphere - ek wou die interwiki's maak, maar wonder toe of ons nie dan maar hierdie artikel se naam soortgelyk moet verander en 'n kort artikel oor die algemene betekenis van 'n atmosfeer moet gee nie. Hoe dink ander? --Alias 16:25, 3 Oktober 2006 (UTC)
- Ek stem saam. --Voyageur 16:34, 3 Oktober 2006 (UTC)
-
-
-
- Jammer, ek voel nou sommer sleg omdat ek niks daaroor gesĂȘ het nie! Dit lyk spoggerig. Ek het nog nie in detail daardeur gegaan nie, maar enigiemand kan sien dat dit baie werk was. Baie dankie. Noem gerus al die bronne onderaan, en as ons dan skuif soos hier bo bespreek, kan ons nog die interwiki-skakels ook bysit. Dit maak my veral opgewonde om te sien hoeveel blou skakels daar in hierdie artikel is! --Alias 13:33, 4 Oktober 2006 (UTC)
-
-
-
-
-
-
- Puik artikel, wel gedaan!--Voyageur 14:54, 4 Oktober 2006 (UTC)
-
-
-