Bespreking:Bellville
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dit artikel bevat een beetje teveel reklame. Ik stel voor de reklame over de voortrekker-club alleen onder "sien ook" te noemen, maar dan is nog wel een stukje tekst over de stad zelf nodig. Danielm 14:02, 15 November 2005 (UTC)
- Ek het die reklame gedeelte verwyder. Ek glo nie dit het potensiaal gehad om gepas te wees by die inskrywing oor Belville nie. Daar is tog orals Voortrekkerkommando's, nie waar nie? --Alias 20:59, 15 November 2005 (UTC)
- Is die nuwe skakels gepas? Ek sal dit ook wil verwyder. --Alias 13:53, 18 November 2005 (UTC)