Benoit Mandelbrot
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Benoit Mandelbrot is gebore in 1924 as 'n Pool en is bekend vir sy bydrae tot wiskunde en chaosteorie, deur die ontwikkeling van die konsep van fraktaalmeetkunde. Hy publiseer in 1970 sy bevindings in 'n boek: Fractals: vorms, chance and dimensions en later in 1977 'n meer afgeronde weergawe getiteld: The fractal geometry of nature. Mandelbrot het as 'n Franse wiskundige fisikus by die IBM firma gewerk toe hy begin het om fraktaalmeetkunde te ontwikkel. Mandelbrot het skybaar die gedagte van fraktaalmeetkunde ontwikkel in 'n poging om geraas in telefoonkabels uit te skakel.