Gebruiker:Bolander
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek is nuut by Wikipedia. Ek was tot dusver skepties oor Wikipedia, maar die kritiese besprekings van artikels (veral in die Duitse Wikipedia) het my oortuig. Die volgende temas vind ek interessant: Suid-Afrika, Afrikaans, die Boland, Duitsland, geskiedenis, Japan, die VSA, Frankryk, Italië, die natuur, klassieke musiek en die natuurwetenskappe.
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
en-4 | This user speaks English at a near-native level. |
fr-1 | Cette personne peut contribuer avec un niveau élémentaire de français. |
--bolander 15:07, 21 Januarie 2006 (UTC)