Dordrecht (Nederland)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dordrecht is 'n stad in Nederland, met 'n oppervlakte van 99,45 km² en 118 866 inwoners (1 Maart 2006). Die stad is geleë in die provinsie Zuid-Holland en is die oudste stad van Holland.