Friesland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Friesland is een van die provinsies van Nederland. Die hoofstad is Leeuwarden, (Ljouwert in het Fries). Die amptelike naam van die provinsie in Nederland is volgens 'n besluit van die Nederlandse Departement van Binnelandse Sake, wat in November 2004 geneem is, Fryslân.