Geuzelied
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n "Geuzelied" is 'n lied uit die tagtigjarige oorlog in Nederland. Hierdie liedere het ontstaan tussen die "watergeuze", seerovers wat die protestantse opstand gesteun het. Daar is boeke uit hierdie tyd met geuzeliedere. Slegs enkele hiervan is vandag nog bekend. Die nasionale volkslied van Nederland is 'n geuzelied, die Wilhelmus.