Gewes (België)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
België is 'n federaal land en opgedeel in geweste en Gemeenskappe
- Amptelike naamgewing:
- Nederlands = Gewest
- Frans = Région
Daar is drie geweste:
- die Brusselse Hoofstedelike Gewes
- die Vlaamse Gewes
- die Waalse Gewes