Gimje
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Gimje is 'n stad in die provinsie van Jeollabuk-do in Suid-Korea. Gimje het 'n bevolking van 115,865 inwoners in 2001.
Gimje is geleë naby die Noryeongberge en die Geelsee. In die oos is baie berge met 'n hoogte van 500~700 m, soos Moaksan (모악산, 母岳山:794m).
Inhoud |
[wysig] Klimaat
Die gemiddelde daaglikse temperature in die jaar is 13°C, 1.2℃ in Januarie en 26℃ in Julie. Die gemiddelde reënval per jaar is 1,300 mm.
[wysig] Sien ook
[wysig] Bekend mense van Gimje
- Masutatsu Oyama
[wysig] Tuine
- Moaksanwildtuin