Bespreking:Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek het die inligting oor Perskor verwyder: ek het die 1965-weergawe *bloos*, en dis nie deur perskor uitgegee nie. Plaas dit gerus terug op 'n manier wat wel reg is soos "sedert..." of watookal. --Alias 22:24, 31 Jan 2005 (UTC)
- Jammer, dit was bloot 'n aanname van my; my weergawe circa 1985 is 'n Perskor-uitgawe. Los dit soos dit nou is, todat iemand dit genoeg navors. Dewet 22:52, 31 Jan 2005 (UTC)
[wysig] Tesourus
Soos ek dinge verstaan, is die HAT nie 'n tesourus nie, maar ek het nie een van die onlangstes gesien nie. Is dit werklik deesdae 'n tesourus ook? --Alias 22:24, 31 Jan 2005 (UTC)
- Weereens was dit vinniger getik as wat ek daaroor gedink het. Ek moes seker maar aangeneem het tesourus == verklarende woordeboek. Watter goeie Afrikaanse tesourusse bestaan in elkgeval? Dewet 22:52, 31 Jan 2005 (UTC)