Leo Belgicus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Leeukaart (Nederlands: leeuwenkaart) of Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van die Lae Lande wat in 1583 deur Michael Aitsinger van Oostenryk voorgestel is[1]. In die kaart en ander wat daardeur geïnspireer is word die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitgebeeld[2].
[wysig] Verwysings
[wysig] Eksterne Skakels
- Leo Belgicus in de Universiteitsbibliotheek Leiden verskeie voorbeelde
- De geschiedenis van de grens van Nederland met beelde en inligting oor verskillende Leo Belgicus kaarte