Margot Honecker
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Margot Honecker (geb. Feist) (Haolle, 17 April 1927) is 'n Duitse kommunistiese politikus wat in die tydperk van 1963 tot 1989 as Minister van Volksonderwys dien.
Sy is getrou met Erich Honecker, voormalige leier van die Duitse Demokratiese Republiek (DDR, Oos-Duitsland).
Sedert 1993 bly sy in Santiago de Chile.