Bespreking:Metropolis Opper-Silesië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Moet die bladsy nie dalk na Metropool Opper-Silesië geskuif word nie? Metropolis is mos nie 'n Afrikaanse woord nie en dit lyk ook nie na die Poolse woord nie. Laurens 15:30, 27 Oktober 2006 (UTC)
- So-iets, ja. Miskien Opper-Silesië-metropool? Ek weet nie, maar ek dink nie ons hoef te skaam te wees om verbeterings aan hierdie Poleartikels te bring nie. --Alias 15:44, 27 Oktober 2006 (UTC)