Morsekode
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Morsekode is 'n stelsel om letters, nommers en leestekens deur middel van 'n onderbroke kodesein te stuur. Dit is deur Samuel Morse en Alfred Vail in 1835 ontwerp.
Morsekode is 'n vroeë vorm van digitale kommunikasie; maar anders as moderne binêre digitale kodes wat slegs twee state gebruik (0 en 1), gebruik Morsekode vyf: kolletjie (·), strepie (–), kort rus (tussen elke letter), medium rus (tussen woorde) en lang rus (tussen sinne).
[wysig] Letters
Letter | Internasionale Kode |
Amerikaanse Morse |
Letter | Internasionale Kode |
Amerikaanse Morse |
---|---|---|---|---|---|
A | · - | · - | N | - · | - · |
B | - · · · | - · · · | O | - - - | - - - |
C | - · - · | · · _ · † | P | · - - · | · · · · · |
D | - · · | - · · | Q | - - · - | · · - · |
E | · | · | R | · - · | · _ · · † |
F | · · - · | · - · | S | · · · | · · |
G | - - · | - - · | T | - | - |
H | · · · · | · · · · | U | · · - | · · - |
I | · · | · · | V | · · · - | · · · - |
J | · - - - | · - · - | W | · - - | · - - |
K | - · - | - · - | X | - · · - | · - · · |
L | · - · · | - - - - | Y | - · - - | · · _ · · † |
M | - - | - - | Z | - - · · | · · · _ · † |
(† Let wel: "_" beteken "Spasie" wat deel van die karakter is)
[wysig] Nommers
Internasionale Amerikaanse Morsekode Morsekode 0 ----- ----- 1 ·---- ·--· 2 ··--- ··-·· 3 ···-- ···-· 4 ····- ····- 5 ····· --- 6 -···· ······ 7 --··· --·· 8 ---·· -···· 9 ----· -··-
[wysig] Morsekode vertalers en programme
Daar is 'n aantal vertalers op die Web wat teks na morsekode kan verander, asook dit speel deur jou rekenaar:
- Stephen C Phillips se Java vertaler (Oopbron)
- Stephen C Phillips se nie-Java vertaler
- Omnicron.com
- 'n Morsekode leerprogram vir Windows-masjiene (Oopbron)
- Morsekode vir Esperanto
- Morsekodekarakters van Russies / Grieks / Hebreeus / Arabies / Japannees / Koreaans / Esperanto
- Morse Code Music (alternatief)