Bespreking:Motorvoertuig
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie artikel is vir my erg verwarrend. Is 'n motor slegs 'n tipe van motorvoertuig? En is 'n motor dus nou 'n ding wat sy eie motor bevat? --Alias 13:57, 5 April 2006 (UTC)
Hi Alias, jy is reg - ek moet sê, dit is vir my ook verwarrend. 'n Motor kan natuurlik 'n enjin wees (elektries, stoom, petrol, ens.) maar in Afrikaanse spreektaal word die term gebruik vir beide 'n kar sowel as 'n tipe enjin. Die probleem met voertuig is dat dit normaal weg gebruik word vir 'n kar, maar tegnies kan dit ook 'n enige ander tipe van vervoermiddel wees. Die definisie in Wikipedia is dieselfde definisie as in die Engelse Wikipedia, maar ons Afrikaanse spreektaal/woorde maak dit meer verwarrend. Enige voorstelle? --Faresh 15:05, 5 April 2006 (UTC)