Bespreking:NAVO-spelalfabet
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die korrekte skryfwyse is NAVO-spelalfabet (met koppelteken). Maar voordat ek net sommer skuif, wou ek sommer vra hoekom spesifiek spelalfabet? Is dit aanvaarbaar as ek dit skuif na NAVO-alfabet? --Alias 20:32, 9 Mrt 2005 (UTC)
O ja, is die uitspraak in Afrikaans nie dan eerder gholf nie? --Alias 20:57, 9 Mrt 2005 (UTC)
[wysig] Dead link
During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://www.icao.int/anb/panels/amcp/wg/C/wgc3/wgc3_wp7.doc
- In NAVO spelalfabet on Thu Jan 12 02:04:10 2006, 404 Object Not Found
- In NAVO spelalfabet on Fri Feb 24 11:57:03 2006, 404 Object Not Found
--FlaBot 11:59, 24 Februarie 2006 (UTC)