Bespreking:Neon
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Isotope
- Die neon isotopiese inhoud van hierdie monsters...
Persoonlik verstaan ek nie regtig wat hierdie beteken nie. Is 'n ander bewoording dalk moontlik, of mis ek net iets? --Alias
-
- Jy is reg ek dink neon isotoopsamestelling / verspreiding is 'n beter bewoording. Ek het ook aanvanklik nie verstaan wat die engels probeer sĂȘ het nie. Vermoed die engelse wp artikel moet ook verander word.