Bespreking:POV-Ray
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die vertaling "konstruktiewe soliede geometrie" lyk my onjuist. Hierdie term is egter moeilik vertaalbaar.
- "Solide" in het Nederlands betekent stevig, goed gebouwd.
- "Solid" is in het Engels een begrip uit de wiskunde voor vaste primitieven, zoals kubus, cilinder, piramide.
- In het Nederlands heet dit een lichaam.
Ik heb als Nederlandse vertaling nl:Constructieve lichaamgeometrie gebruikt, wat mij het beste lijkt, maar ik ben er nog altijd niet erg gelukkig mee. Danielm 13:05, 11 Julie 2005 (UTC)
Ek het hierdie gekopieer na, en geantwoord by Wikipediabespreking:Nuwe_woorde#Constructive_solid_geometry. --Alias 05:58, 12 Julie 2005 (UTC)
[wysig] Spelling
Johan, ek sien jy het my wysigning makros -> makro's weer teruggestel. Ek verstaan die spelreëls as afkapping met s-meervoudsvorme wat op i, o of u eindig. --Alias 11:55, 12 Julie 2005 (UTC)
- De verwarring is denk ik de Engelse regels voor het gebruik van ' versus de Nederlandse en ik denk ook Afrikaanse regels. Engels gebruikt ' om onderscheid te maken tussen bezit en meervoud: Nederlands: Daniëls antwoord, Engels: Daniel's answer. Omgekeerd gebruikt Nederlands (Afrikaans?) de ' om een uitspraakprobleem te voorkomen: in foto wordt de uitspraak van de o automatisch verlengd om dat dit de laatste letter is. Het meervoud is dus foto's (Engels: photos), want anders valt de verlenging weg. Danielm 12:14, 12 Julie 2005 (UTC)
-
- Ek weet nie, dit het maar net nie vir my reg gelyk nie. Ek het nie 'n boek met spelreëls nie en het nie geweet van die i, o en u reël nie (wat van a en e?). Daniël gee hierbo 'n goeie verduideliking vir my verwarring. Ek het dit maar altyd gehad dat die 's beteken dat dit iets of iemand s'n is. Ek vra om verskoning. JohanL 14:43, 12 Julie 2005 (UTC)
-
-
- Piekfyn. Daar is 'n paar meer reëls, maar in die algemeen kan mens maar werk met "afkappingsteken word gebruik met s-meervouds- en verkleiningsvorme van woorde wat eindig op i, o, u, en beklemtoonde a". Dus makro's en makro'tjie. Dink maar aan die verskil tussen bras en bra's - ongelukkig heel beduidend wat uitspraak en betekenis betref :-) --Alias 20:04, 12 Julie 2005 (UTC)
-