Robinia
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Beskrywing
Akasia-agtige peuldraende bome met aanskoulike wit of ligroos bloeiwyses.
Verspreiding
Inheems aan die ooste en suid-ooste van Noord-Amerika. Uitgevoer na Europa as tuin- en sierplante.
Verwysing
- Der Kosmos Baumführer. Humphries, Press, Sutton