Wikipediabespreking:Sandput
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Uitstaande take vir [[Sjabloon:ARTICLESPACE/Wikipediabespreking:Sandput]]: |
wysig - hou dop - purge | |
---|---|---|
Vermikuliet is 'n delfstof wat gebruik word as grond aanvullers in landbou en tuinbou, isolasiemiddel in die boubedryf in mure, vloere en plafonne. Om grondgedraagde siektes wat plante aanval te vermy, word plante in swart plastieksakke met ’n inhoud van 15-20 liter vermikuliet en met dreineringsgate 2,5 cm vanaf die basis van die sak geplant. Vermikuliet verbeter en belug grond en kan gerus gebruik word. Plant bolle kan uitgehaal word en in vermikuliet geberg word. Die grootste probleem met die somerblommende varkore is dat die bolle in die wintermaande, wanneer hulle dormant is, kan vrot van te veel water en moet dus liewer uitgehaal word en in vermikuliet geberg word. Spesiale groeimediums vir saadkissies is beskikbaar, maar u kan ook self 'n groeimedium meng deur gelyke dele goeie tuingrond, ou kompos, riviersand en vermikuliet te meng. Leliebolle teel maklik aan en die skubbetjies kan eers in klam vermikuliet binne 'n plastieksak geplaas word. Sodra worteltjies en lootjies gevorm het, kan dit dat in klein plastiekpotjies uitgeplant word, totdat dit groot genoeg is om in die tuin geplant te word. Gebruik vermikuliet as 'n bewortelingsmengsel vir Laventel plantjies. |
[wysig] "Reenboog Kleure"
Nambia muss Deutsch bleiben!
Daar is sewe kleure in die reenboog
[wysig] test again
please ignore