Senekal
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Senekal is ‘n dorp in die Oos-Vrystaat wat in 1874 gestig is en vernoem is na Kommandant-Generaal FP Senekal (1815-1866). Een van die Anglo-Boere-oorlog veldslae in 1900 is by Biddulphs berg buite die dorp geleë.