Simonstadskeepswerfvuurtoring
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Simonstadskeepswerfvuurtoring is 'n vuurtoring op die elmboog van die breekwater wat die die Simonstadskeepswerf omsluit in Valsbaai op die Kaapse Skiereiland.
Die vuurtoring is in 1910 gebou. Dit is 'n 13 meter hoë ongeverfde klip toring met 'n lantern en galery. Die lantern is wit geverf. [1]
[wysig] Verwysings
- ↑ The Lighthouse Directory Lighthouses of South Africa, Besoek op 23 Desember 2006
Vuurtorings van Suid-Afrika |
|
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Port Nolloth | Hondeklipbaai | Groenriviermond | Doringbaai | Stompneuspunt | Kaap Columbine | North Head | South Head | Dasseneiland | Robbeneiland| Milnerton | Kaapstadhawebreekwater | Mouillepunt | Groenpunt | Slangkop| Kaappunt (Kaap Maclear) | Kaappunt (Diaspunt) | Simonstadskeepswerf | Roman Rock |
Kaapse Suidkus: |
Hangklip | Danger Point | Quoin Point | Kaap Agulhas | Kaap Infanta | Ystervarkpunt | Kaap Sint Blaize | Cape Seal |
Oos-Kaap: |
Seal Point | Kaap Recife | The Hill | Voëleiland | Groot-Vispunt | Hood Point | Castle Point | Kaap Morgan | Kaap Hermes |
KwaZulu-Natal: |
North Sand Bluff | Port Shepstone | Green Point (Clansthal) | Cooper | Anglo-American Gebou | Umhlanga Rocks | Richard's Baai Noord-Breekwater | Richard's Baai | Kaap St. Lucia | Cape Vidal | Jesser Point | |