Bespreking:Sorbies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ons sal 'n plan moet maak om die preformat-tabel 'n regte tabel te maak. Die huidige opset werk nie met klein vensters nie en sal moontlik ook probleme gee vir blinde/swaksiende lesers. Persoonlik lyk dit ook nie goed om skielik die vastewydte-skrif te sien nie. Die formatering beklemtoon dit ook bietjie te veel na my persoonlike smaak. --Alias 20:13, 20 Jun 2005 (UTC)