St. Paulus se katedraal
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
St. Paulus se katedraal ( St Paul's Cathedral) is 'n Anglikaanse katedraal op Ludgate-heuwel in Londen, Engeland en ook die setel van die Biskop van Londen. Die huidige gebou dateer uit die 17de eeu en word algemeen beskou as die vyfde "St. Paulus se katedraal", as gevolg van verskeie herbouings. Die getal is egter hoƫr as elke belangrike middeleeuse verbouing as 'n nuwe katedraal tel. Die katedraal is een van Londen se mees-besoekste plekke.