Bespreking:Terra Australis
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Is Ptolomy nie Ptolomeus in Afrikaans nie? Self nie doodseker nie. --Alias 18:18, 25 April 2006 (UTC)
- Ptolomy is in ieder geval Engels. Ik twijfel nog een beetje tussen Ptolomeus, PtolomeĆ¼s en Ptolomaeus. Danielm 18:32, 25 April 2006 (UTC)
-
- Pas nuwe woordeboek gekry. Hy gee Ptolomeus, Ptolomaios. Die eerste sal met my uitspraak ooreenstem. --Alias 18:56, 25 April 2006 (UTC)
Alias - kan jy dalk help met die bewoording van uncharted - "Sy skip strand egter op 'n nog nie in kaart gebring rif" Laurens 08:28, 26 April 2006 (UTC)
- Wat van 'n "onverkende rif"?. --RM 09:37, 26 April 2006 (UTC)
- Die huidige bewoording in die artikel lyk vir my heel goed. --Alias 11:57, 26 April 2006 (UTC)