Bespreking:Transvaal
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie is vir my bietjie vreemd. Is die Suid-Afrikaanse Republiek ooit "Transvaal" genoem? Is die naam Transvaal nie net vir die provinsie van die RSA gebruik nie? Daar is ook reeds 'n saadjie by Zuid-Afrikaansche Republiek. Hier sal iets saamgesmelt moet word of iets. Dog ek noem dit maar net. --Alias 11:30, 29 Julie 2006 (UTC)
- Volgens my bronne het die gebied steeds as "Transvaal" bekend gestaan. "Zuid-Afrikaansche Republiek" is die amptelike naam van die onafhanklike Transvaal. --Voyageur 15:59, 29 Julie 2006 (UTC)