Vlag van Senegal
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die oorsprong van die vlag van Senegal lê in die voormalige Mali-Federasie, waarvan die vlag identies was, behalwe vir 'n gesstileerde swart silhoet die middelste gedeelte. Dit gebruik die Pan-Afrika kleure. Die vlag in sy moderne vorm is amptelik aangeneem op 20 Augustus 1960.
Sjabloon:Nasionale vlae