Volume
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'Volume, ook genoem kapasiteit is die hoeveelheid spasie wat 'n voorwerp bevat. Volume word gemeet in Kubieke Meter, cm, of mm. Om vloeistowwe se volume te meet, word 'n maatsilinder gebruik. 'n Vloestof word versigtig in die silinder gegooi en so word die volume bepaal.