Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Yo-Yo Ma - Wikipedia

Yo-Yo Ma

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Yo-Yo Ma (Tradisionele Sjinees: 馬友友; Vereenvoudigde Sjinees:马友友; pinyin: Mǎ Yǒuyǒu) (gebore 7 Oktober 1955) is Sjinese virtuose tjellis, gebore in Frankryk en word as die beste in die wêreld beskou.


Inhoud

[wysig] Kinderlewe

Ma is in Parys uit Sjinese ouers gebore en het 'n musikale opvoeding geniet. Sy ma, Marina Lu (Tradisionele Sjinees: 盧雅文; Vereenvoudigde Sjinees: 卢雅文; pinyin: Lú Yǎwén), was 'n sanger, terwyl sy pa, Hiao-Tsiun Ma (Tradisionele Sjinees: 馬孝駿; Vereenvoudigde Sjinees: 马孝骏; pinyin: Mǎ Xiàojùn), 'n dirigent en komponis was. Ma het geleer viool speel, toe altviool begin speel en het uiteindelik die tjello ontdek. Sy gesin het na New York verhuis toe hy sewe jaar oud was.

Ma en Condoleezza Rice na hul uitvoering van 'n duet
Ma en Condoleezza Rice na hul uitvoering van 'n duet

Ma was 'n wonderkind en het op Amerikaanse televisie verksyn in 'n konsert wat deur Leonard Bernstein dirigeer is, toe hy slegs agt jaar oud was. Hy is by die Juilliard Skool ingeskryf en het 'n semester by Columbia Universiteit studeer waarna hy na Harvard Universiteit geskuif het.Hy het begin twyfel of hy 'n loopbaan in musiek wil volg totdat 'n uitvoering van Pablo Casals hom in die 1970's geïnspireer het.

Hy het egter teen daardie tyd alreeds baie roem verwerf en reeds met die wêreld se beste orkeste opgetree. Sy opnames en uitvoerings van Johann Sebastian Bach se suites vir onbegeleide tjello is verral beroemd. Hy het ook 'n sterk liefde vir kamermusiek en kan gereeld in konserte saam met sy ou Juilliard-vriend Emanuel Ax gesien word.


[wysig] Loopbaan

Ma is getroud met Jill Hornor, 'n violis, in 1978. Hulle het twee kinders, Nicholas (24) en Emily (21). Ma se ouer suster, Yeou-Cheng Ma (Tradisionele Sjinees: 馬友乘; Vereenvoudigde Sjinees: 马友乘; pinyin: Mǎ Yǒuchéng), is ook in Parys gebore. Sy is 'n violis en is getroud met Michael Dadap, 'n kitaarspeler uit New York. Saam is bestuur hulle die Children's Orchestra Society (COS) in New York.

Ma werk tans met sy eie Silk Road Ensemble, 'n projek wat poog om musikante van verskillende lande wat histories deur die Silk Road verbind is.

Sy instrument van keuse is die tjello, Petunia, wat deur David Montagnana in 1733 in Venisië gemaak is. Hy het die tjello een mal per ongeluk in 'n taxi in New York vergeet. Een van sy ander tjellos, die Davidov Stradivarius, is voorheen deur Jacqueline du Pré bespeel en is aan hom gegee na haar dood. Du Pré het voorheen haar frustrasie oor die tjello se onvoorspelbaarheid uitgelaat. Ma skryf dit toe aan die feit dat die tjello nie goed reageer op Du Pré se passievolle speelstyl nie. Volgens hom moet die tjello gestreel word. Die tjello is onlanks as 'n baroktjello opgestel aangesien Ma dit uitsluitlik vir Barokmusiek gebruik.


[wysig] Speelstyl

Daar word na Yo-Yo Ma verwys as die 'omnivoor' tjellis omdat hy oor 'n baie meer uitgebreide repertorium as die alledaagse klassieke musikant beskik. Sy repertorium sluit onder andere Barok musiek op barokinstrumente, Amerikaanse bluegrass musiek, tradisionele Sjinese melodieë (die klankbaan van die film, Crouching Tiger Hidden Dragon ingesluit), die Argentynse Tango's van Astor Piazzolla, Brassiliaanse musiek, Phillip Glass se minimalistiese musiek vir Naqoyqatsi asook verskeie klassieke musiek opnames. Sy laaste cd is die klankbaan van Memoirs of a Geisha wat in 2006 uitgereik is.

[wysig] Optredes

Ma het al in 'n episode van die kinder animasie reeks, Arthur, asook The West Wing, Sesame Street en Mr. Rogers' Neighborhood verskyn.

Ma is ook al saam met Apple Computer en Pixar CEO, Steve Jobs gesien. Ma word gereeld genooi na Jobs se maatskappye se persgeleenthede en het selfs al op 'n slag by 'n Apple geleentheid opgetree.

Mnr. Kofi Annan, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies het in Januarie 2006 aangekondig dat Ma 'n nuwe rol as VN ambassadeur sal aanneem.


[wysig] Toekennings en Erkennings

Grammy Toekenning vir Beste Kamermusiek Uitvoering:

Emanuel Ax en Yo-Yo Ma vir Brahms: Tjello en Klavier Sonates in E mineur en F (1986)

Emanuel Ax en Yo-Yo Ma vir Beethoven: Tjello en Klavier Sonate in C en variasies (1987)

Emanuel Ax, Jaime Laredo, Yo-Yo Ma en Isaac Stern vir Brahms: Klavierkwartette(Opp. 25 en 26) (1992)

Emanuel Ax en Yo-Yo Ma vir Brahms: Sonates vir Tjello en Klavier (1993)

Emanuel Ax, Yo-Yo Ma en Richard Stoltzman vir Brahms/Beethoven/Mozart: Klarinet Trio's (1996)


Grammy Toekenning vir Beste Instrumentale Solo Optredes saam met orkes:

David Zinman (dirigent), Yo-Yo Ma en die Baltimore Simfonie Orkes vir Barber: Tjello Konsert, Op. 22/Britten: Simfonie vir Tjello en Orkes, Op. 68 (1990)

Lorin Maazel (dirigent), Yo-Yo Ma en die Pittsburgh Simfonie Orkes vir Prokofiev: Sinfonia Concertante/Tchaikovskie: Variasies op 'n Rokoko tema (1993)

David Zinman (dirigent), Yo-Yo Ma en die Baltimore Simfonie Orkes vir The New York Album (1995)

David Zinman (dirigent), Yo-Yo Ma en die Philadelphia Orkes vir Premieres - Cello Concertos (1998)


Grammy Toekenning vir Beste Instrumentale Optrede sonder Orkes:

Yo-Yo Ma vir Bach: Die Onbegeleide Tjello Suites (1985)


Grammy Toekenning vir Beste Uitvoering van 'n Klassieke Kontemporêre Komposisie:

Stephen Albert (komponis), David Zinman (dirigent) en Yo-Yo Ma vir Albert: Tjello Konsert (1995)


Grammy Toekenning vir Beste Klassieke Album:

Steven Epstein, David Zinman (dirigent), Yo-Yo Ma en die Philadelphia Orkes vir Premieres - Cello Concertos (1998)


Grammy Toekenning vir Beste Klassieke 'Crossover' Album:

Jorge Calandrelli (dirigent) en Yo-Yo Ma vir Soul of the Tango - The Music of Astor Piazzolla (1999)

Steven Epstein, Richard King, Yo-Yo Ma, Edgar Meyer en Mark O'Connor vir Appalachian Journey (2001)

Jorge Calandrelli (dirigent) en Yo-Yo Ma vir Obrigado Brazil (2004)


Ander:

In 1999 het Yo-Yo Ma die Glenn Gould Prys ontvang.

Op 31 Mei 2005, het Princeton Universiteit 'n ere Doktorsgraad aan Ma toegeken.


[wysig] Media Verwysings

In die Amerikaanse sepie, Seinfeld, verwys Cosmo Kramer verskeie kere in 'n episode na Yo-Yo Ma.

In die Film School of Rock, verwys Dewey Finn na Ma.

In The Sopranos sê Silvio Dante hy dink 'Yo-Yo' is Ma se bynaam.

Yo-Yo Ma verskyn ook in episode van The Simpsons.

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu