14 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
14 Julie is die 195ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (196ste in skrikkeljare). Daar volg nog 170 dae.
Jun - Julie - Aug | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 |
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1789 - Die Franse Rewolusie begin met die storm op die gevangenis Bastille in Parys
- 1958 - Irakse "Vrye Offisiere" onder leiding van Abdul Karim Kassem werp die Irakse regering omver.
[wysig] Geboortes
- 1899 - Leendert Verwoerd, ouer broer van Hendrik Frensch Verwoerd († 27 Desember 1928)
[wysig] Sterftes
- 1904 - Stephanus Johannes Paul Kruger, President van die Zuid-Afrikaansche Republiek.