Gebruikerbespreking:196.207.32.38
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hallo Megon,
Dankie vir jou bydra sover. Ek gaan so bietjie daaraan verander en ondere andere jou naam uit die bladsy verwyder. As jy wil hê jou naam moet met die bydra geassosieer word moet jy dalk registreer en 'n gepaste gebruikernaam kis. Laurens 18:36, 21 Maart 2007 (UTC)
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom.