Gebruikerbespreking:198.54.202.218
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hoi,
Welkom by die Afrikaanse Wikipedia en dankie vir jou bydrae. Kan jy die volgende keer jou teks in die artikel in plaats van op die besprekingsblad plaats? Danielm 15:14, 8 Jun 2005 (UTC)
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom.